Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mensgemaak
mensgemaak [boodskap #140540] Thu, 03 November 2022 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mensgemaak
Afbreking: mens•ge•maak
Samestelling: mens + gemaak


Byvoeglike naamwoord: mensgemaak
Attributief: mensgemaakte
Partitief: mensgemaaks

Betekenis:
• Wat deur mense gemaak is en nie natuurlik voorkom nie.

Gebruik:
• Geboue, brûe en paaie is mensgemaak.

Sinoniem:
• kunsmatig
• sinteties

Vertaling:
Engels: man made
Nederlands: door de mens gemaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stelselmatig
Volgende onderwerp: hittebestand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:48:27 UTC 2025