stelselmatig [boodskap #140539] |
Wed, 02 November 2022 18:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stelselmatig
Afbreking: stel•sel•ma•tig
Samestelling: stelsel + matig
Byvoeglike naamwoord: stelselmatig
Vergrotende trap: stelselmatiger
Oortreffende trap: stelselmatigste
Attributief: stelselmatige
Partitief: stelselmatigs
Betekenis:
• Stap vir stap volgens 'n vaste plan.
Gebruik:
• Die polisie het die gebou stelselmatig van die een kant na die ander deursoek.
Sinoniem:
• konsekwent
• metodies
• metodologies
• ordelik
• reëlmatig
• sistematies
Antoniem:
• eensklaps
• onstelselmatig
Afgelei:
• stelselmatigheid
Vertaling:
Engels: systematic
Nederlands: stelselmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|