akkumuleer [boodskap #140535] |
Wed, 02 November 2022 13:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akkumuleer
Afbreking: ak•ku•mu•leer
Werkwoord: akkumuleer
Verlede tyd: het geakkumuleer
Betekenis:
• Om bymekaar te maak.
Gebruik:
• Jy moet onthou dat siekverlof nie akkumuleer nie, maar jaarliks verval.
Sinoniem:
• bymekaarmaak
• opeenhoop
• ophoop
• opstapel
• vergaar
• versamel
Verwant:
• akkumulasie
• akkumulator
Vertaling:
Engels: to accumulate, pile up, stack
Nederlands: accumuleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|