amilase [boodskap #140534] |
Tue, 01 November 2022 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amilase
Afbreking: a•mi•la•se
Selfstandige naamwoord: amilase
Meervoud: amilases
Betekenis:
• 'n Verteringsensiem wat stysel in suikers afbreek.
Gebruik:
• Amilase kom o.a. in die speeksel voor, waar dit die chemiese proses van vertering begin.
Afgelei:
• alfa-amilase
• beta-amilase
• endoamilase
• gamma-amilase
Vertaling:
Engels: amylase
Nederlands: amylase
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|