Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelykheid
gelykheid [boodskap #140533] Tue, 01 November 2022 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelykheid
Afbreking: ge•lyk•heid
Samestelling: gelyk + -heid


Selfstandige naamwoord: gelykheid
Meervoud: gelykhede

Betekenis:
• Die toestand van gelyk wees.

Gebruik:
• Ons moet veg vir gelykheid van geleenthede, nie vir gelykheid van uitkoms nie.

Sinoniem:
• eendersheid
• eenvormigheid
• gelykmatigheid
• gelykvormigheid
• gelykwaardigheid
• homogeniteit
• pariteit
• uniformiteit

Antoniem:
• ongelykheid

Hiponiem:
• geslagsgelykheid
• rasgelykheid
• regsgelykheid
• taalgelykheid
• wetsgelykheid

Afgelei:
• gelykheidsbeginsel
• gelykheidsideaal

Vertaling:
Engels: equality, parity
Nederlands: gelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaaphond
Volgende onderwerp: amilase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:33:35 UTC 2025