Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoothond
skoothond [boodskap #140531] Mon, 31 October 2022 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skildery van 'n vrou met 'n skoothondjie.
Skildery van 'n vrou met 'n skoothondjie.
skoothond
Afbreking: skoot•hond
Samestelling: skoot + hond


Selfstandige naamwoord: skoothond
Meervoud: skoothonde
Verkleinwoord: skoothondjie
Meervoud van verkleining: skoothondjies

Betekenis:
• 'n Kleinerige hond wat op die skoot vertroetel word.
• (figuurlik) 'n Gehoorsame en gedwee persoon.

Gebruik:
• 'n Chihuahua weeg 1 tot 3 kg en maak 'n goeie skoothond.
• Die minister het een van sy skoothonde gestuur om sy vuilwerk te doen.

Vertaling:
Engels: lapdog, pet dog, toy dog
Nederlands: schoothond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitasem
Volgende onderwerp: skaaphond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:23:16 UTC 2025