adolessensie [boodskap #140528] |
Mon, 31 October 2022 10:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
adolessensie
Afbreking: a•do•les•sen•sie
Selfstandige naamwoord: adolessensie
Meervoud: –
Betekenis:
• Lewensfase tussen puberteit en volwassenheid.
Gebruik:
• Adolessensie duur gemiddeld van 14 tot 21 jaar vir seuns en van 12 tot 21 jaar vir meisies.
Sinoniem:
• puberteit
• rypingsjare
• rypwording
• tienerjare
• tienertyd
Afgelei:
• adolessensieperiode
Verwant:
• adolessent
Vertaling:
Engels: adolescence
Nederlands: adolescentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|