driehoekig [boodskap #140527] |
Ma, 31 Oktober 2022 10:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
driehoekig
Afbreking: drie•hoe•kig
Samestelling: driehoek + -ig
Byvoeglike naamwoord: driehoekig
Attributief: driehoekige
Betekenis:
• Soos 'n driehoek; met die vorm van 'n driehoek.
Gebruik:
• Is die figuur rond, driehoekig of vierkantig?
Sinoniem:
• driekantig
• driesydig
• triangulêr
Afgelei:
• driehoekigheid
Vertaling:
Engels: triangular
Nederlands: driehoekig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|