Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » presentisme
presentisme [boodskap #140524] Sun, 30 October 2022 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
presentisme
Afbreking: pre•sen•tis•me


Selfstandige naamwoord: presentisme
Meervoud:

Betekenis:
• Interpretasie van die verlede deur die lens van eietydse idees en perspektiewe.

Gebruik:
Presentisme veroordeel alle mense wat slawe gehad het as onmenslik en wreed, soos ons dalk ook in die toekoms veroordeel sal word omdat ons diere doodmaak om te eet.

Vertaling:
Engels: presentism
Nederlands: presentisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smaadheid
Volgende onderwerp: akrobaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:55:06 UTC 2025