smaadheid [boodskap #140523] |
Sun, 30 October 2022 16:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smaadheid
Afbreking: smaad•heid
Samestelling: smaad + -heid
Selfstandige naamwoord: smaadheid
Meervoud: smaadhede
Betekenis:
• (argaïes) Die toestand van smaad aandoen; skending van iemand se naam of eer.
Gebruik:
• Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam. [Job 19:3]
Vertaling:
Engels: reproachment, slander, defamation, humiliation
Nederlands: smaadheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|