Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patent
patent [boodskap #140522] Sun, 30 October 2022 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
patent
Afbreking: pa•tent


Selfstandige naamwoord: patent
Meervoud: patente
Verkleinwoord: patentjie
Meervoud van verkleining: patentjies

Betekenis:
• Die uitsluitlike reg om 'n uitvindsel te gebruik en ekonomies te eksploiteer.
• (geselstaal) 'n Unieke ontwerp in die algemeen.

Gebruik:
• Die eerste patent vir 'n skerpmaker is in 1828 deur die Franse wiskundige Bernard Lassimone geregistreer.
• Die patent werk die so lekker nie.

Sinoniem:
• lisensie
• oktrooi

Afgelei:
• patentagent
• patentbrief
• patenthouer
• patentkantoor
• patentprokureur
• patentreg
• patentregister
• patentwet

Verwant:
• patenteer (ww.)

Vertaling:
Engels: patent
Nederlands: patent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugstuur
Volgende onderwerp: smaadheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:41:11 UTC 2025