Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugstuur
terugstuur [boodskap #140521] Sun, 30 October 2022 12:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugstuur
Afbreking: terug•stuur
Samestelling: terug + stuur


Werkwoord: stuur terug, terugstuur
Verlede tyd: het teruggestuur

Betekenis:
• Om iets of iemand na die plek van oorsprong terug te laat gaan.

Gebruik:
• As die produk nie werk nie kan jy dit terugstuur.

Verwant:
• remitteer (geld terugstuur)
• repatrieer (terugstuur na vaderland)

Vertaling:
Engels: to return, send back
Nederlands: terugsturen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treurspel
Volgende onderwerp: patent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:56:06 UTC 2025