walgwors [boodskap #140519] |
Sun, 30 October 2022 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
walgwors
Afbreking: walg•wors
Samestelling: walg + wors
Selfstandige naamwoord: walgwors
Meervoud: walgworse
Verkleinwoord: walgworsie
Meervoud van verkleining: walgworsies
Betekenis:
• 'n Persoon wat aanstoot gee en mense walg.
Gebruik:
• Hy verbeel hom hy 'n hanswors, maar eintlik is hy net nog 'n walgwors.
Vertaling:
Engels: repulsive and distasteful person
Nederlands: iemand die walgt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|