Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleurwerk
sleurwerk [boodskap #140517] Sun, 30 October 2022 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sleurwerk
Afbreking: sleur•werk
Samestelling: sleur + werk


Selfstandige naamwoord: sleurwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Vervelende werk waarvoor niemand lus is nie; 'n oninteressante en eentonige taak.

Gebruik:
• Ek was vandag heeldag met sleurwerk besig.

Sinoniem:
• donkiewerk
• eselwerk

Vertaling:
Engels: routine-work, grind, drudgery
Nederlands: sleurwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondhardloop
Volgende onderwerp: sleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:56:55 UTC 2025