Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterbeen
agterbeen [boodskap #140508] Fri, 28 October 2022 13:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterbeen
Afbreking: ag•ter•been
Samestelling: agter + been


Selfstandige naamwoord: agterbeen
Meervoud: agterbene
Verkleinwoord: agterbeentjie
Meervoud van verkleining: agterbeentjies

Betekenis:
• Een van die twee agterste pote van 'n vierpotige dier.

Gebruik:
• Die hond se agterbeen is verlam.

Sinoniem:
• agterpoot

Antoniem:
• voorbeen

Hiponiem:
• linkeragterbeen
• regteragterbeen

Vertaling:
Engels: hind leg
Nederlands: achterbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poliseem
Volgende onderwerp: getuie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:05:58 UTC 2025