poliseem [boodskap #140507] |
Thu, 27 October 2022 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poliseem
Afbreking: po•li•seem
Selfstandige naamwoord: poliseem
Meervoud: poliseme
Betekenis:
• 'n Woord of uitdrukking met veelvuldige verbandhoudende betekenisse.
Gebruik:
• Uit die volgende sin kan 'n mens sien dat woord "glas" 'n poliseem is: Die glas melk weerkaats in die venster se glas.
Antoniem:
• monoseem
Verwant:
• polisemies
Vertaling:
Engels: polyseme
Nederlands: polyseem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|