Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blouvitrioel
blouvitrioel [boodskap #140503] Wed, 26 October 2022 18:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blouvitrioel
Afbreking: blou•vi•tri•oel
Samestelling: blou + vitrioel


Selfstandige naamwoord: blouvitrioel
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Blou, kristallyne sulfaat van koper.

Gebruik:
Blouvitrioel is 'n sterk kiemdoder.

Sinoniem:
• blousteen
• kopervitrioel
• kopersulfaat

Vertaling:
Engels: blue vitriol, copper sulphate
Nederlands: blauwe vitriool

Nota:
• Blouvitrioel is veral bekend vir stories dat dit in soldate se tee gegooi is om hulle inhibisies in toom te hou.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedruk
Volgende onderwerp: overgesetsynde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:43:32 UTC 2025