Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wrintiewaar
wrintiewaar [boodskap #140501] Tue, 25 October 2022 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wrintiewaar
Afbreking: wrin•tie•waar
Samestelling: wrintie + waar


Bywoord: wrintiewaar

Betekenis:
• So waarlik waar.

Gebruik:
• Hy het dit so wrintiewaar weer gedoen.

Sinoniem:
• gedoriewaar

Vertaling:
Engels: really and truly
Nederlands: echt waar, heus


Tussenwerpsel: wrintiewaar

Betekenis:
• Uitroep van verbasing.

Gebruik:
• Wrintiewaar!

Vertaling:
Engels: really!, truly!
Nederlands: echt!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hetsy
Volgende onderwerp: bedruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:59:36 UTC 2025