Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hetsy
hetsy [boodskap #140500] Tue, 25 October 2022 17:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hetsy
Afbreking: het•sy
Samestelling: het + sy


Voegwoord: hetsy

Betekenis:
• Kontrasteer teengestelde gedagtes.

Gebruik:
• Behandel almal met respek, hetsy manlik of vroulik, hetsy ryk of arm, en hetsy oud of jonk.

Wisselvorm:
• ditsy

Vertaling:
Engels: either, whether
Nederlands: ofwel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rommelverkoping
Volgende onderwerp: wrintiewaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:46:25 UTC 2025