Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rommelverkoping
rommelverkoping [boodskap #140499] Tue, 25 October 2022 09:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rommelverkoping
Afbreking: rom•mel•ver•ko•ping
Samestelling: rommel + verkoping


Selfstandige naamwoord: rommelverkoping
Meervoud: rommelverkopinge, rommelverkopings
Verkleinwoord: rommelverkopinkie
Meervoud van verkleining: rommelverkopinkies

Betekenis:
• 'n Verkoping van tweedehandse ware en item wat nie meer benodig word nie.

Gebruik:
• Ons moet die oorvol motorhuis skoonmaak en 'n rommelverkoping hou!

Sinoniem:
• garageverkoping
• rommelmark
• vlooimark

Verwant:
• rommelhandelaar
• rommelwinkel

Vertaling:
Engels: rummage sale, junk sale, jumble sale, rag fair
Nederlands: rommelverkoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevark
Volgende onderwerp: hetsy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:50:18 UTC 2025