bevark [boodskap #140498] |
Tue, 25 October 2022 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevark
Afbreking: be•vark
Samestelling: be- + vark
Werkwoord: bevark
Verlede tyd: het bevark
Betekenis:
• Om 'n plek lelik en vuil agter te laat.
• Om iemand te bedrieg en in te doen.
Gebruik:
• Die plakkers bevark ons eens skoon strate.
• Die oneerlike verkoopsman het ons skaamteloos bevark.
Sinoniem:
• bevuil
• bedrieg
• indoen
• verneuk
Vertaling:
Engels: to defile; to cheat, deceive
Nederlands: bevuilen; bedriegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|