Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondig
grondig [boodskap #140493] Sun, 23 October 2022 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondig
Afbreking: gron•dig
Samestelling: grond + -ig


Byvoeglike naamwoord: grondig
Vergrotende trap: grondiger
Oortreffende trap: grondigste
Attributief: grondige
Partitief: grondigs

Betekenis:
• Wat diepliggend en nie oppervlakkig is nie.

Gebruik:
• Tegnologie het mense se lewens grondig verander.

Sinoniem:
• deeglik
• diepgaande
• ingrypend
• prinsipieel
• radikaal

Antoniem:
• oppervlakkig

Afgelei:
• grondigheid
• hartgrondig

Vertaling:
Engels: thorough, complete, properly
Nederlands: grondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heterogeen
Volgende onderwerp: piekdraer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:04:31 UTC 2025