Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heterogeen
heterogeen [boodskap #140492] Sun, 23 October 2022 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heterogeen
Afbreking: he•te•ro•geen


Byvoeglike naamwoord: heterogeen
Vergrotende trap: heterogener
Oortreffende trap: heterogeenste
Attributief: heterogene

Betekenis:
• Wat uit verskillende elemente saamgestel is. Verskillend in soort of aard.

Gebruik:
• Die gebied het 'n heterogene bevolking.

Sinoniem:
• gemeng
• meerslagtig
• ongelyksoortig
• verskillend

Antoniem:
• homogeen
• gelyksoortig

Vertaling:
Engels: heterogeneous
Nederlands: heterogeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolsteen
Volgende onderwerp: grondig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:53:34 UTC 2025