besadig [boodskap #140489] |
Sun, 23 October 2022 13:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besadig
Afbreking: be•sa•dig
Byvoeglike naamwoord: besadig
Vergrotende trap: besadigder
Oortreffende trap: besadigste
Attributief: besadigde
Partitief: besadigs
Betekenis:
• Wat klam, bedaard en gematig is; nie ekstreem nie.
Gebruik:
• Ek wil avontuurlustig leef en nie my tyd besadig op 'n houtkis afwag nie.
Sinoniem:
• bedaard
• beheers
• bestendig
• ewewigtig
• gematig
• ingetoë
• kalm
• matig
• nugter
• onversteurd
• stemmig
Antoniem:
• onbesadig
Afgelei:
• besadigdes
• besadigdheid
Vertaling:
Engels: cool-headed, moderate, reasonable, calm
Nederlands: bezadigd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|