valdeurspinnekop [boodskap #140485] |
Sat, 22 October 2022 15:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
valdeurspinnekop
Afbreking: val•deur•spin•ne•kop
Samestelling: valdeur + spinnekop
Selfstandige naamwoord: valdeurspinnekop
Meervoud: valdeurspinnekoppe
Verkleinwoord: valdeurspinnekoppie
Meervoud van verkleining: valdeurspinnekoppies
Betekenis:
• Soort spinnekop wat in 'n ondergrondse tonnel met 'n valdeur woon, families Ctenizidae en Idiopidae.
Gebruik:
• Wanneer die valdeurspinnekop die vibrasies van 'n insek voel, kom hy blitsig uit, vang die insek en beweeg terug in sy tonnel in.
Vertaling:
Engels: trapdoor spider
Nederlands: valdeurspin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|