verdink [boodskap #140483] |
Sat, 22 October 2022 12:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdink
Afbreking: ver•dink
Samestelling: ver- + dink
Werkwoord: verdink
Verlede tyd: het verdink
Betekenis:
• Om kwaad te vermoed; te dink dat iemand iets verkeerds gedoen het.
Gebruik:
• Die verdagte word van diefstal verdink.
Sinoniem:
• wantrou
• mistrou
Vertaling:
Engels: to suspect, mistrust
Nederlands: verdenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|