bedonderd [boodskap #140482] |
Sat, 22 October 2022 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedonderd
Afbreking: be•don•derd
Byvoeglike naamwoord: bedonderd
Vergrotende trap: bedonderder
Oortreffende trap: bedonderdste
Attributief: bedonderde
Betekenis:
• (plat) Wat baie kwaai en omgekrap is.
Gebruik:
• Die boer is hardegat en so bedonderd soos doringdraad, maar met 'n hart van goud.
Spreekwoord:
• Dit gaan honderd-bedonderd. [Heeltemal goed.]
Wisselvorm:
• bedonnerd
Sinoniem:
• beduiweld
• befoeterd
• beneuk
• iesegrimmig
• moerig
• omgekrap
Afgelei:
• bedonderdheid
Vertaling:
Engels: out of one's mind, insane, perplexed
Nederlands: bedonderd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|