Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indink
indink [boodskap #140481] Sat, 22 October 2022 11:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
indink
Afbreking: in•dink
Samestelling: in + dink


Werkwoord: dink in, indink
Verlede tyd: het ingedink

Betekenis:
• Om jou gedagtes op iets te fokus; jouself iets voorstel.

Gebruik:
• Kan jy jou indink wat gaan gebeur as 'n kernoorlog uitbreek?

Sinoniem:
• inbeeld
• meeleef
• verbeel
• vereenselwig
• veronderstel
• voorstel

Vertaling:
Engels: to imagine
Nederlands: indenken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lopend
Volgende onderwerp: bedonderd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:42:35 UTC 2025