Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lopend
lopend [boodskap #140480] Sat, 22 October 2022 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lopend
Afbreking: lo•pend
Samestelling: loop + -end


Byvoeglike naamwoord: lopend
Attributief: lopende

Betekenis:
• Wat loop en nie stilstaan nie.
• (figuurlik) Aktief en werkend.

Gebruik:
• Sommige het lopend en ander het kruipend daar aangekom.
• Die lopende horlosie het gaan staan.

Afgelei:
• aaneenlopend
• aflopend
• alleenlopend
• deurlopend
• eenlopend
• hooglopend
• langlopend
• ooglopend
• oplopend
• saamlopend
• uiteenlopend
• wydlopend

Vertaling:
Engels: walking; on the move, running, ongoing
Nederlands: lopend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valdeur
Volgende onderwerp: indink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:02:19 UTC 2025