Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaketoe
kaketoe [boodskap #140477] Fri, 21 October 2022 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kaketoe.
'n Kaketoe.
kaketoe
Afbreking: ka•ke•toe


Selfstandige naamwoord: kaketoe
Meervoud: kaketoea, kaketoes
Verkleinwoord: kaketoetjie
Meervoud van verkleining: kaketoetjies

Betekenis:
• 'n Soort papegaai met 'n kuif en geboë snawel, familie Cacatuidae.

Gebruik:
• 'n Kaketoe kan sy kuif orent trek as hy aggressief of opgewonde raak.

Sinoniem:
• kuifkoppapegaai

Vertaling:
Engels: cockatoo
Nederlands: kaketoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitskei
Volgende onderwerp: valdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:55:15 UTC 2025