uitskei [boodskap #140476] |
Thu, 20 October 2022 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitskei
Afbreking: uit•skei
Samestelling: uit + skei
Werkwoord: skei uit, uitskei
Verlede tyd: het uitgeskei
Betekenis:
• Om afvalstowwe te verwyder; na buite te werp.
Gebruik:
• Die liggaam sal minder sweet en meer urine op 'n koue as op 'n warm dag uitskei.
Afgelei:
• uitskeiding
• uitskeidingsorgaan
• uitskeidingsproduk
• uitskeityd
Vertaling:
Engels: to secrete
Nederlands: afscheiden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|