verbloem [boodskap #140473] |
Thu, 20 October 2022 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbloem
Afbreking: ver•bloem
Samestelling: ver- + bloem (blom)
Werkwoord: verbloem
Verlede tyd: het verbloem
Betekenis:
• Om mooier of gunstiger voor te stel as wat iets regtig is.
Gebruik:
• Iemand kan sy haat verbloem met wat hy sê, maar binne hou hy by sy valsheid. [Spreuke 26:24]
Sinoniem:
• bedek
• bewimpel
• kamoefleer
• masker
• toesmeer
• verdoesel
• verduister
• vermom
• versag
• versluier
• verswyg
• wegsteek
• verberg
• verdoesel
• versteek
Antoniem:
• onverbloem
Afgelei:
• verbloemd
• verbloeming
Vertaling:
Engels: to disguise, conceal, mask
Nederlands: verbloemen
Byvoeglike naamwoord: verbloem, verbloemd
Attributief: verbloemde
Betekenis:
• Wat bedek of toegesmeer is.
Gebruik:
• Die organisasie se verbloemde agenda is aan de kaak gestel.
Vertaling:
Engels: disguised, obscured
Nederlands: verbloemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|