malaria [boodskap #140470] |
Thu, 20 October 2022 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
malaria
Afbreking: ma•la•ri•a
Selfstandige naamwoord: malaria
Meervoud: –
Betekenis:
• Siekte veroorsaak deur 'n eensellige parasiet (genus Plasmodium) wat deur muskiete versprei word.
Gebruik:
• Die simptome van malaria sluit in koors, bewing, gewrigspyne, braking, anemie, hemoglobienurie, retinale skade en stuiptrekkings.
Sinoniem:
• moeraskoors
Afgelei:
• malariakoors
• malarialyer
• malariamuskiet
• malariastreek
• malariavry
Verwant:
• kina (medikasie)
Vertaling:
Engels: malaria
Nederlands: malaria
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|