Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » degradeer
degradeer [boodskap #140468] Thu, 20 October 2022 13:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
degradeer
Afbreking: de•gra•deer
Samestelling: de- + gradeer


Werkwoord: degradeer
Verlede tyd: het gedegradeer

Betekenis:
• Om slegter af te laat; iets of iemand in rang, klas, gehalte of waardigheid te verlaag.

Gebruik:
• Besoedeling benadeel die ekostelsel en degradeer die landskap.

Sinoniem:
• deklasseer
• demoveer
• verlaag
• verneder

Antoniem:
• ontwikkel
• opgradeer

Afgelei:
• degradasie
• degradering

Vertaling:
Engels: to degrade, downgrade
Nederlands: degraderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlietend
Volgende onderwerp: hallusinasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:57:37 UTC 2025