Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlietend
vlietend [boodskap #140467] Thu, 20 October 2022 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlietend
Afbreking: vlie•tend
Samestelling: vliet + -end


Byvoeglike naamwoord: vlietend
Attributief: vlietende

Betekenis:
• Wat vinnig verbygaan.

Gebruik:
• Die lewe is kosbaar, maar so vlietend.

Sinoniem:
• kortstondig
• verbygaande
• verganklik
• vlugtig

Vertaling:
Engels: fleeting
Nederlands: vlietend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van vliet.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klankryk
Volgende onderwerp: degradeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:57:48 UTC 2025