Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klankryk
klankryk [boodskap #140466] Wed, 19 October 2022 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
klankryk
Afbreking: klank•ryk
Samestelling: klank + ryk


Byvoeglike naamwoord: klankryk
Vergrotende trap: klankryker
Oortreffende trap: klankrykste
Attributief: klankryke

Betekenis:
• Wat ryk is aan verskillende klanke.
• Met 'n volle, ryk klank.

Gebruik:
• Die gedig is sterk ritmies en klankryk.
• Die sanger het 'n besonder sterk en klankryke stem.

Sinoniem:
• klankvol
• klinkend
• resonant

Afgelei:
• klankrykheid

Vertaling:
Engels: full-sounding, sonorous
Nederlands: klankrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugneem
Volgende onderwerp: vlietend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:01:17 UTC 2025