Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugneem
terugneem [boodskap #140465] Wed, 19 October 2022 20:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugneem
Afbreking: terug•neem
Samestelling: terug + neem


Werkwoord: neem terug, terugneem
Verlede tyd: het teruggeneem

Betekenis:
• Om iets na sy oorspronklike plek te vat.
• Om terug te vat wat jy gegee of gesê het.

Gebruik:
• As die produk onder waarborg is, moet jy dit terugneem.
• Die verloofde het sy ring teruggeneem.

Sinoniem:
• herroep
• intrek
• terugbring
• terugvat

Antoniem:
• wegneem

Afgelei:
• terugneming

Vertaling:
Engels: to take back; to retake
Nederlands: terugnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegneem
Volgende onderwerp: klankryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:12:58 UTC 2025