wegneem [boodskap #140464] |
Wed, 19 October 2022 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegneem
Afbreking: weg•neem
Samestelling: weg + neem
Werkwoord: neem weg, wegneem
Verlede tyd: het weggeneem
Betekenis:
• Om van 'n plek te verwyder; elders heen te vat.
Gebruik:
• Jy kan nie 'n kind van sy moeder wegneem nie.
Sinoniem:
• verwyder
• wegvat
Antoniem:
• terugneem
Afgelei:
• wegneemete
• wegneemkos
• wegneming
Vertaling:
Engels: to take away, remove
Nederlands: wegnemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|