oogpoeding [boodskap #140462] |
Tue, 18 October 2022 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oogpoeding
Afbreking: oog•poe•ding
Samestelling: oog + poeding
Selfstandige naamwoord: oogpoeding
Meervoud: –
Betekenis:
• Iets of iemand wat mooi lyk; esteties goed vertoon ('n lus vir die oog).
Gebruik:
• Die fliek is vol oogpoeding, maar sonder enige diepte.
Vertaling:
Engels: eye candy, a feast for the eyes
Nederlands: een lust voor het oog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|