Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamertemperatuur
kamertemperatuur [boodskap #140456] Mon, 17 October 2022 09:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kamertemperatuur
Afbreking: ka•mer•tem•pe•ra•tuur
Samestelling: kamer + temperatuur


Selfstandige naamwoord: kamertemperatuur
Meervoud: kamertemperature

Betekenis:
• 'n Gemaklike temperatuur (soos in 'n woonkamer) van ongeveer 18 tot 25 °C.

Gebruik:
• Water is 'n vloeistof by kamertemperatuur.

Sinoniem:
• omgewingstemperatuur

Vertaling:
Engels: room temperature
Nederlands: kamertemperatuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: margarien
Volgende onderwerp: afkoeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:49:01 UTC 2025