margarien [boodskap #140455] |
Mon, 17 October 2022 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
margarien
Afbreking: mar•ga•rien
Selfstandige naamwoord: margarien
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kunsmatige smeermiddel, soortgelyk aan botter.
Gebruik:
• Verkies jy botter of margarien op jou brood?
Wisselvorm:
• margarine
Sinoniem:
• kunsbotter
Vertaling:
Engels: margarine
Nederlands: margarine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|