flikkerend [boodskap #140454] |
Sun, 16 October 2022 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flikkerend
Afbreking: flik•ke•rend
Samestelling: flikker + -end
Byvoeglike naamwoord: flikkerend
Attributief: flikkerende
Betekenis:
• Wat flikker.
Gebruik:
• Die flikkerende kers gooi onheilspellende skadu's teen die muur.
Vertaling:
Engels: flashing
Nederlands: flikkerend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van flikker.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|