Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huilend
huilend [boodskap #140453] Sun, 16 October 2022 19:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
huilend
Afbreking: hui•lend
Samestelling: huil + -end


Byvoeglike naamwoord: huilend
Attributief: huilende

Betekenis:
• Wat huil.

Gebruik:
• Sy troos die huilende kind.

Sinoniem:
• huilerig
• kermend
• skreeuend
• treurig
• verdrietig
• weemoedig

Vertaling:
Engels: crying
Nederlands: huilend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van huil.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: entoesias
Volgende onderwerp: flikkerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:16:42 UTC 2025