entoesias [boodskap #140452] |
Sun, 16 October 2022 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
entoesias
Afbreking: en•toe•si•as
Selfstandige naamwoord: entoesias
Meervoud: entoesiaste
Betekenis:
• Iemand wat intens in 'n aktiwiteit/onderwerp belangstel.
Gebruik:
• Die boek is 'n moet-hê-item vir elke entoesias.
Sinoniem:
• dweper
• fanatikus
• geesdriftige
• liefhebber
Afgelei:
• 4x4-entoesias
• braai-entoesias
• buitelug-entoesias
• fietsry-entoesias
• fiksheid-entoesias
• motor-entoesias
• motorfiets-entoesias
• natuur-entoesias
• rugby-entoesias
• ruimte-entoesias
• selfdoen-entoesias
• sport-entoesias
• taal-entoesias
• tegnologie-entoesias
Verwant:
• entoesiasme
• entoesiasties
Vertaling:
Engels: enthusiast
Nederlands: enthousiast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|