naaier [boodskap #140448] |
Sun, 16 October 2022 10:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naaier
Afbreking: naai•er
Samestelling: naai + -er
Selfstandige naamwoord: naaier
Meervoud: naaiers
Betekenis:
• (verouderd) 'n Man of vrou wat naaldwerk doen; stik.
• (vulgêr) Gemene vent, of 'n man wat omgang het.
Gebruik:
• Die naaier het 'n steek gemis.
Antoniem:
• naaister (vroulik)
Vertaling:
Engels: sewer; shagger, fucker
Nederlands: naaier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|