voortydig [boodskap #140447] |
Sat, 15 October 2022 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortydig
Afbreking: voor•ty•dig
Samestelling: voor + tyd + -ig
Byvoeglike naamwoord: voortydig
Vergrotende trap: voortydiger
Oortreffende trap: voortydigste
Attributief: voortydige
Betekenis:
• Wat voor die regte tyd gebeur; te vroeg is.
Gebruik:
• Die bom het voortydig ontplof.
Sinoniem:
• prematuur
• vroegtydig
Vertaling:
Engels: premature
Nederlands: voortijdig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|