Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » approbasie
approbasie [boodskap #140446] Sat, 15 October 2022 14:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
approbasie
Afbreking: ap•pro•ba•sie


Selfstandige naamwoord: approbasie
Meervoud: approbasies

Betekenis:
• Die verkryging van amptelike goedkeuring.

Gebruik:
• Die kerkraad hou die volgende broers ter approbasie as ouderlinge voor.

Sinoniem:
• bewilliging
• goedkeuring
• vergunning

Vertaling:
Engels: approval, approbation
Nederlands: approbatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolloïed
Volgende onderwerp: voortydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 19:48:57 UTC 2025