edukasie [boodskap #140443] |
Sat, 15 October 2022 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
edukasie
Afbreking: e•du•ka•sie
Selfstandige naamwoord: edukasie
Meervoud: edukasies
Betekenis:
• (anglisisme) Onderwys en opvoeding.
Gebruik:
• Mense met 'n goeie "edukasie" sal nie dié woord gebruik nie.
Sinoniem:
• onderwys
• opleiding
• opvoeding
• skoling
Vertaling:
Engels: education
Nederlands: educatie
Nota:
• Edukasie kan as 'n anglisisme gesien word, maar ook is 'n leenwoord uit Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|