verspreider [boodskap #140439] |
Sat, 15 October 2022 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20988 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verspreider
Afbreking: ver•sprei•der
Samestelling: versprei + -der
Selfstandige naamwoord: verspreider
Meervoud: verspreiders
Betekenis:
• Iets of iemand wat iets versprei.
Gebruik:
• Die verspreider van die siekte moet opgespoor en geïsoleer word.
Wisselvorm:
• verspreier
Sinoniem:
• sirkuleerder
• uitdeler
• uitgeër
Afgelei:
• lugverspreier
• superverspreider
Spelfout:
• verspryder
Vertaling:
Engels: distributor, propagator, disseminator, spreader
Nederlands: verspreider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|