Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugtig
lugtig [boodskap #140438] Fri, 14 October 2022 18:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20988
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugtig
Afbreking: lug•tig


Byvoeglike naamwoord: lugtig
Vergrotende trap: lugtiger
Oortreffende trap: lugtigste
Attributief: lugtige
Partitief: lugtigs

Betekenis:
• Wat versigtig en effens bang is.
• Wat met lug deurtrek is (nie bedompig nie).

Gebruik:
• Die kinders is maar lugtig vir die kwaai onderwyser.
• Die huise is ruim en lugtig.

Sinoniem:
• behoedsaam
• huiwerig
• lighartig
• losserig
• onwillig
• skrikkerig
• sku
• versigtig
• waaksaam
• wantrouig

Antoniem:
• bedompig

Afgelei:
• lugtigheid

Vertaling:
Engels: cautious, nervous; airy, light
Nederlands: luchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koopbewys
Volgende onderwerp: verspreider
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 20:15:55 UTC 2025